| Last month | Last 3 months | All time | |
|---|---|---|---|
| Completed lessons | 0 | 0 | 0 |
| Attendance rate | 100% | 100% | 100% |
Van Coke-ruimtetuig suksesvol in Vredenburg geland
Oudtshoorn KoerantCourant, 8 Oktober 2028
Die vanmôre om elfuur vanaf Oudtshoorn gelanseerde ruimtetuig "Van Coke" het vanmiddag sukselvol om eenuur in Vredenburg geland. Vanuit die ruimetuig het sommige minute later die verkenningstuig "Jack Parrow" afregol, wat nou Vredenburg en sy inwoners sou ondersoek.Die "Van Coke" ruimtetuig het vanoggend om elfuur vanaf Oudtshoorn lanseer en het vanmiddag eenuur, suksesvol in Vredenburg geland. 'n Paar minute later het die verkenningstuig "Jack Parrow" uit die ruimetuig gery wat Vredenburg en sy inwoners sal besoek.
Die landing is in die Oudtshoorn se beheersentrum met groot blydskap verwelkomgeregistreer. Na die binneaankoms van die eerste foto's het die wetenskaplikes in die beheersentrum in 'n gejuig uitgebreek. Projekleier Annie Du Plessis: "Eindelik kry ons 'n insig in 'n vreemde en boeiende wêreld! Ons verwag asemberowende navorsingsresultate, die wat ons 'n volkome totale nuwe kennis inligting sal verskaf." Ook die musieksterre Francois van Coke en Jack Parrow, wat die projek met elkeen 800 miljoen rand gefinansier het en na wie die tuige gevernoem is, het met groot tevredenheid gereageer. Hulle wil nou saam 'n album opneem, wat die missie as onderwerp (oder "titel") het. Die groot ruimtevaartorganisasies NASA, ESA, CNSA, JAXA en FSA/Roskosmos het hulle gelukgewens. Die South African National Space Agency was nog daarmee besig om Starcraft 4 te speel, maar het ’n belofte gemaakdoen om na aan die einde van die toernooi formele gelukwensinge te stuur.
Vredenburg het kort na die landing aangekondig om in die toekoms 'n ruimtetuig na Oudtshoorn te stuur send. Die planne is om in dat 2039, 'n ruimgtetuig met die naam "Kurt Darren", tesame met 'n verkenningstuig "Karen Zoid" te stuur. sal start.0 votedOctober 24, 20162Het ons 'n Stan Kenton of Gene Krupa vir die 24ste eeu nodig?
Universiteit Stellenbosch, 3 September 1971. Prof. Marius Combrinck beëindig sy sosiologieseminaar met: "Het u nog enige vrae?". Anri Lourens, 'n student afkomstig van Swellendam, steek haar die hand op. "Ja?" "Het ons 'n Stan Kenton of Gene Krupa vir die 24ste eeu nodig"? 'n Groepleier, wat tergelyk terselfdetyd dinamies en innoverend is en met sy modestylbewussyn en aantreklikheid die vroue kan betower?"
Die studente fluister vir mekaar, dit skyn 'n elementêre en kontroversiële vraag te wees. Prof. Combrinck dink 'n korte moment oomblik na. "Ja, ek dink dat so 'n groepleier vir daardie eeu absoluut noodsaaklik is. Die mensdom sal oor die hele sonnestelsel versprei wees en verbindende gemeenskaplikhede aamhede benodig het. En kuns en kultuur sonder enige leiers boegbeelde vir beide mansne en vrouens werk nie, dit is bewys. Vir die vroue moet hierdie sterre natuurlik netjies wees. By 'n dans ver van die Aarde, byvoorbeeld op een van Saturnus se satelliete, moet 'n goeie organisasie, determinasie en aanuithouvermoë agter die skerms oorheers. Hierdie eienskappe moet ook deurvan die leier en sy orkes geinternaliseer word en tydens die vertoning weerspieëlopgeroep word. Maar dit alles moet met spontaneïteit, entoesiasme en vuurpassie verbind word. En daarvoor is leiers, wat die karaktertrekke van Kenton en Krupa met mekaar verbind, volkome onontbeerlik."
Anri en die andere studente knik en gee applousdiseer. Dit was soos altyd 'n inspirerende besielend seminaar. Twee dae later, tydens terwyl prof. Combrinck na sy erediens ry, wens hy dat hy gou met vakansie in die nuwe Disney World sal wees. Hy kan die hele gewawel (nicht sicher was "gewawel" bedeuted - kein Afrikanische Wort) nie meer verdra nie.0 votedOctober 24, 20163Herstigte Republiek Stellaland verower die Wes-Vlaamse Republiek
Die Burger, 29 Augustus 2049
Die Herstigte Republiek Stellaland het vandag in 'n verrassingsaanval die Wes-Vlaamse Republiek beset en geannekseer. Meer as 100 000 soldate het aan hierdie gekombineerde operasie van Stellaland se see- en lugmag deelgeneem. Die Wes-Vlaamse leër was so verras dat slegs 'n ongekoördineerde en plaaslike weerstand moontlik was. Die NAVO, van wie Wes-Vlaandere 'n lid was, het geweier om bystand te gee. Volgens die Sekretaris-generaal Mario Funghi, het die NAVO "nie lus gehad“ om integryp nie, en die anneksasie sou vir Wes-Vlaandere en Stellaland "die beste wees". 'n Motief vir die onbetrokkenheid inaktiwiteit van die NAVO was volgens Funghi ook dat dit nou waarskynlik eenvoudiger sou wees om in Europa biltong te koop.
Wes-Vlaandere is nou 'n nuwe provinsie van Stellaland met die naam Stellaland-Noord. In 'n toespraak het die Herstigte Republiek Stellaland se president, Francois van Coke, verklaar: "Ons is weer één volk! Slegs verenig is ons 'n mag wat kan aanhou!" Afrikaans het nou Nederlands in Stellaland-Noord as amptelike taal vervang, want volgens president van Coke is dit dat 'n noodsaaklike aksie om ons beide volke geestelik te verenig." Van nou af geld verkeer aan die linkerkant ook in Stellaland-Noord linkerkantse verkeer en die nuwe provinsie het sy eie volkslied gekry: "Kyk Noord" van Fokofpolisiekar, die band van wie van Coke lank gelede sanger was.0 votedOctober 24, 20161
