Het ons 'n Stan Kenton of Gene Krupa vir die 24ste eeu nodig?
Universiteit Stellenbosch, 3 September 1971. Prof. Marius Combrinck beëindig sy sosiologieseminaar. "Het u nog enige vrae?" Anri Lourens, 'n student afkomstig van Swellendam, steek die hand op. "Ja?" "Het ons 'n Stan Kenton of Gene Krupa vir die 24ste eeu nodig? 'n Groepleier, wat tergelyk dinamies en innoverend is en met sy stylbewussyn en aantreklikheid die vroue kan betower?"
Die studente fluister vir mekaar, dit skyn 'n elementêre en kontroversiële vraag te wees. Prof. Combrinck dink 'n korte moment na. "Ja, ek dink dat so 'n groepleier vir daardie eeu absoluut noodsaaklik is. Die mensdom sal oor die hele sonnestelsel versprei wees en verbindende gemeensaamhede nodig het. En kuns en kultuur sonder enige boegbeelde vir beide manne en vroue werk nie, dit is bewys. Vir die vroue moet hierdie sterre natuurlik netjies wees. By 'n dans ver van die Aarde, byvoorbeeld op een van Saturnus se satelliete, moet 'n goeie organisasie, determinasie en aanhouvermoë agter die skerms oorheers. Hierdie eienskappe moet ook van die leier en sy orkes geinternaliseer en tydens die vertoning opgeroep word. Maar dit alles moet met spontaneïteit, entoesiasme en vuur verbind word. En daarvoor is leiers, wat die karaktertrekke van Kenton en Krupa met mekaar verbind, volkome onontbeerlik."
Anri en die andere studente knik en apploudiseer. Dit was soos altyd 'n besielend seminaar. Twee dae later, tydens prof. Combrinck na sy erediens ry, wens hy dat hy gou met vakansie in die nuwe Disney World sal wees. Hy kan die hele gewawel nie meer verdra nie.
Search from various English teachers...
Corrections · 5
1
Het ons 'n Stan Kenton of Gene Krupa vir die 24ste eeu nodig?
Universiteit Stellenbosch, 3 September 1971. Prof. Marius Combrinck beëindig sy sosiologieseminaar met: "Het u nog enige vrae?". Anri Lourens, 'n student afkomstig van Swellendam, steek haar die hand op. "Ja?" "Het ons 'n Stan Kenton of Gene Krupa vir die 24ste eeu nodig"? 'n Groepleier, wat tergelyk terselfdetyd dinamies en innoverend is en met sy modestylbewussyn en aantreklikheid die vroue kan betower?"Die studente fluister vir mekaar, dit skyn 'n elementêre en kontroversiële vraag te wees. Prof. Combrinck dink 'n korte moment oomblik na. "Ja, ek dink dat so 'n groepleier vir daardie eeu absoluut noodsaaklik is. Die mensdom sal oor die hele sonnestelsel versprei wees en verbindende gemeenskaplikhede aamhede benodig het. En kuns en kultuur sonder enige leiers boegbeelde vir beide mansne en vrouens werk nie, dit is bewys. Vir die vroue moet hierdie sterre natuurlik netjies wees. By 'n dans ver van die Aarde, byvoorbeeld op een van Saturnus se satelliete, moet 'n goeie organisasie, determinasie en aanuithouvermoë agter die skerms oorheers. Hierdie eienskappe moet ook deurvan die leier en sy orkes geinternaliseer word en tydens die vertoning weerspieëlopgeroep word. Maar dit alles moet met spontaneïteit, entoesiasme en vuurpassie verbind word. En daarvoor is leiers, wat die karaktertrekke van Kenton en Krupa met mekaar verbind, volkome onontbeerlik."
Anri en die andere studente knik en gee applousdiseer. Dit was soos altyd 'n inspirerende besielend seminaar. Twee dae later, tydens terwyl prof. Combrinck na sy erediens ry, wens hy dat hy gou met vakansie in die nuwe Disney World sal wees. Hy kan die hele gewawel (nicht sicher was "gewawel" bedeuted - kein Afrikanische Wort) nie meer verdra nie.
0
Das war ein schwieriger Text, Marcus!
Es war wie ein Journalist-Artikel, aber gut gemacht.
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today
