Search from various English teachers...
Germany flagMarcus
Herstigte Republiek Stellaland verower die Wes-Vlaamse Republiek Die Burger, 29 Augustus 2049 Die Herstigte Republiek Stellaland het vandag in 'n verrassingsaanval die Wes-Vlaamse Republiek beset en geannekseer. Meer as 100 000 soldate het aan hierdie gekombineerde operasie van Stellaland se see- en lugmag deelgeneem. Die Wes-Vlaamse leër was so verras dat slegs 'n ongekoördineerde en plaaslike weerstand moontlik was. Die NAVO, van wie Wes-Vlaandere 'n lid was, het geweier om bystand te gee; volgens die Sekretaris-generaal Mario Funghi het die NAVO "nie lus gehad“ om integryp nie, en die anneksasie sou vir Wes-Vlaandere en Stellaland "die beste wees". 'n Motief vir die inaktiwiteit van die NAVO was volgens Funghi ook dat dit nou waarskynlik eenvoudiger sou wees om in Europa biltong te koop. Wes-Vlaandere is nou 'n nuwe provinsie van Stellaland met die naam Stellaland-Noord. In 'n toespraak het die Herstigte Republiek Stellaland se president, Francois van Coke, verklaar: "Ons is weer één volk! Slegs verenig is ons 'n mag wat kan aanhou!" Afrikaans het nou Nederlands in Stellaland-Noord as amptelike taal vervang, want volgens president van Coke is dat "'n noodsaaklike aksie om ons beide volke geestelik te verenig." Van nou af geld ook in Stellaland-Noord linkerkantse verkeer, maar die nuwe provinsie het sy eie volkslied gekry: "Kyk Noord" van Fokofpolisiekar, die band van wie van Coke lank gelede sanger was.

Corrections · 3

1

Herstigte Republiek Stellaland verower die Wes-Vlaamse Republiek

Die Burger, 29 Augustus 2049

Die Herstigte Republiek Stellaland het vandag in 'n verrassingsaanval die Wes-Vlaamse Republiek beset en geannekseer. Meer as 100 000 soldate het aan hierdie gekombineerde operasie van Stellaland se see- en lugmag deelgeneem. Die Wes-Vlaamse leër was so verras dat slegs 'n ongekoördineerde en plaaslike weerstand moontlik was. Die NAVO, van wie Wes-Vlaandere 'n lid was, het geweier om bystand te gee. Volgens die Sekretaris-generaal Mario Funghi, het die NAVO "nie lus gehad“ om integryp nie, en die anneksasie sou vir Wes-Vlaandere en Stellaland "die beste wees". 'n Motief vir die onbetrokkenheid inaktiwiteit van die NAVO was volgens Funghi ook dat dit nou waarskynlik eenvoudiger sou wees om in Europa biltong te koop.

Wes-Vlaandere is nou 'n nuwe provinsie van Stellaland met die naam Stellaland-Noord. In 'n toespraak het die Herstigte Republiek Stellaland se president, Francois van Coke, verklaar: "Ons is weer één volk! Slegs verenig is ons 'n mag wat kan aanhou!" Afrikaans het nou Nederlands in Stellaland-Noord as amptelike taal vervang, want volgens president van Coke is dit dat 'n noodsaaklike aksie om ons beide volke geestelik te verenig." Van nou af geld verkeer aan die linkerkant ook in Stellaland-Noord linkerkantse verkeer en die nuwe provinsie het sy eie volkslied gekry: "Kyk Noord" van Fokofpolisiekar, die band van wie van Coke lank gelede sanger was.
0
Sehr gut Marcus!

Want to progress faster?

Join this learning community and try out free exercises!

Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!

Start Learning Today