Search from various English teachers...
Profile
Hello there! I'm Chané :) Nice to meet you! Let's learn together. 안녕하세요! ^^ 저는 샤네이라고 합니다. 반갑습니다~ 같이 얘기하고 싶으시면 연락해주 싶시요!
Learning
Korean
Language Skills
AfrikaansNative
EnglishNative
Lesson Feedback
Lesson history
 Last monthLast 3 monthsAll time
Completed lessons002
Attendance rate100%100%100%
Teacher reviews
Havina
Korean
Nov 24, 2016
Thank you so much for the sincere feedback~! XD Chané had surprised me a lot because of her good Korean pronunciation and speaking. I am glad the class had resume her Korean studies. : ) Also, it was good to meet someone who has something in common. It was a good class and hope to meet you again~! X)
Activities
  • Corrected

    Eerste Afrikaans Dagboek

    Hallo, my naam is Catharine en ek kom van Engeland af. Ek is twintig en twee twee-en-twintig jaar oud. Ek wou  wil graag eendag Suid-Afrika besoek omdat ek het familie daar het. Ek leer Afrikaans taal dus ek kan met hulle sodat ek met hulle kan praat.


    Hallo Catharine! Mooi inskrywing :) Dit is wonderlik dat jy Afrikaans wil leer!  Sterkte! Stuur gerus vir my 'n boodskap as jy enige hulp nodig het of vrae het oor Afrikaans.

     Hi Catharine! Nice entry. It is wonderful that you want to learn Afrikaans! Good luck. Feel free to send me a message if you need any help or if you have questions regarding Afrikaans.

    Chané


    0 voted
    September 15, 2016
    1
  • Corrected

    Sondag

    Vandag is Sondag, gister was Saterdag en môre is Maandag. Ek werk môre. Het jy môre werk? Ek is 'n programmeerder (Ons sit nie gewoonlik n komma voor "en" nie) en ek werk met rekenaars.
    Ek gaan na Taipei vandag. Was jy na Taipei vandag? (Dit klink bietjie beter om te sê: Was jy Taipei toe vandag?) Ek het aandete daar gaan aandete daar eet/hê.   Taipei is 'n groot stad. Ek hou van Taipei. Ek en my vriende hou van om te gaan na Taipei daarvan om (na) Taipei toe te gaan. (met "om" sit ons gewoonlik "hou daarvan" voor aan).
    Ek eet 'n Franse restaurant. Ek wil dit baie, en jy? --> Ek wil baie graag, en jy? (NB: 

    Wil jy na een gaan of gaan jy na een gaan?) 

    As jy na n Franse restaurant toe wil gaan: Ek wil na n Franse restaurant (toe) gaan.

    As jy beslis na een gaan: Ek gaan na n Franse restaurant gaan.

    As jy wil sê dat jy by een gaan eet: Ek gaan by n Franse restaurant eet.

    Ek is nou die tuiste tuis/Ek is nou by die huis (en) Ek skryf hierdie artikel. (dit klink ietwat meer natuurlik om die sinne saam te las.t sounds more natural to connect the sentences somehow).

    <hr>

    Wel gedaan Teddy! :)

    0 voted
    September 3, 2016
    1
  • Corrected
    0 voted
    April 28, 2016
    0
  • Corrected
    0 voted
    April 28, 2016
    0
  • Posted
    Le Ballet Depuis février j'ai commencée de faire le ballet. Je fais déja la danse moderne depuis plusieurs années mais je voudrais devenir plus forte et amméliorer ma technique. J'aime beaucoup ce style de la dance. Le ballet est très élégant et il faut beaucoup de la concentration. Juste deboutant dans le manière correcte faut beaucoup de l'energie et je presque sue du cause de la concentration d'avoir tous mes muscles dans les propres places ! Je peut déja voir que mes muscles devenir plus bien dessinés à cause de tous les exercises, sauteur et mouvements contenus. Dans ma classe il y a sept autres filles et je suis l'aine. Elles sont encore dans le premier cycle du secondaire et quelques fois elles parlent un peut trop à lieu de dancer. Mais je suppose c'est normal pour les jeunes filles :P J'ai relachée mon attitude vers elles (et il semble qu'elles parlent un peu moins et sont plus serieux dans la dance) et maintenant après quelques semaines nous nous entendre bien et j'aime danser avec elles. Nous rions toujours en classe.
    April 28, 2016
    9
    0
  • Corrected

    Ballade vir 'n Enkeling

    Gister het ek "Ballade vir 'n Enkeling" gekyk. In die algemeen, was dit 'n baie goeie film - die dialoog, die kwaliteit van die toneelspel en die regie was al  als/alles uitstekend. Die enigste klagte wat ek het is dat die einde van die film nie heeltemal bevredigend was nie. Die storie het gegaan oor 'n skrywer, wie verdywn op die aand waarop hy moes verksyn om 'n toekenning te ontvang. 'n Groot deel van die film is toegwy toegewy aan die verhouding van hierdie skrywer met sy ma en sy twee beste vriende, en hoe hulle vervreemd word deur 'n donker gebeurtenis in die verlede, naamliks die dood van sy pa in 'n skiet-ongeluk, waarvoor die skrywer verantwoordelik gehou is, maar waaroor die twee vriende ook geheime het wat oor die loop van die film verklap word. Al is die rede vir sy verdwyning verduidelik, is die gevolge vir hierdie belangrike verhoudinge nie verder uitgepak nie.
    0 voted
    April 28, 2016
    2
  • Corrected
    0 voted
    July 20, 2015
    0
  • Answered
    저도 떡볶이 정말 좋아해요 그리고 잡채하고 삼겹살도... 아우 한국음식을 진짜 먹고 싶다~~
    0 voted
    July 7, 2015
    3
  • Posted
    How can I say "about" in French? I have to do an oral in French about my hobbies and I'd like to start with the phrase "I'd like to tell you about my hobbies/pass-times" Je voudrais parle à mon passe-temps. Would this be correct?
    April 20, 2015
    5
    0
  • Answered
    아 그렇군요~ 감사합니다^^ 집중은 focus이에요?
    0 voted
    February 1, 2015
    0