Ballade vir 'n Enkeling
Gister het ek "Ballade vir 'n Enkeling" gekyk. In die algemeen, was dit 'n baie goeie film - die dialoog, die kwaliteit van die toneelspel en die regie was al uitstekend. Die enigste klagte wat ek het is dat die einde van die film nie heeltemal bevredigend was nie. Die storie het gegaan oor 'n skrywer, wie verdywn op die aand waarop hy moes verksyn om 'n toekenning te ontvang. 'n Groot deel van die film is toegwy aan die verhouding van hierdie skrywer met sy ma en sy twee beste vriende, en hoe hulle vervreemd word deur 'n donker gebeurtenis in die verlede, naamliks die dood van sy pa in 'n skiet-ongeluk, waarvoor die skrywer verantwoordelik gehou is, maar waaroor die twee vriende ook geheime het wat oor die loop van die film verklap word. Al is die rede vir sy verdwyning verduidelik, is die gevolge vir hierdie belangrike verhoudinge nie verder uitgepak.
Search from various English teachers...
Corrections · 3
1
Ballade vir 'n Enkeling
Gister het ek "Ballade vir 'n Enkeling" gekyk. In die algemeen, was dit 'n baie goeie film - die dialoog, die kwaliteit van die toneelspel en die regie was al als/alles uitstekend. Die enigste klagte wat ek het is dat die einde van die film nie heeltemal bevredigend was nie. Die storie het gegaan oor 'n skrywer, wie verdywn op die aand waarop hy moes verksyn om 'n toekenning te ontvang. 'n Groot deel van die film is toegwy toegewy aan die verhouding van hierdie skrywer met sy ma en sy twee beste vriende, en hoe hulle vervreemd word deur 'n donker gebeurtenis in die verlede, naamliks die dood van sy pa in 'n skiet-ongeluk, waarvoor die skrywer verantwoordelik gehou is, maar waaroor die twee vriende ook geheime het wat oor die loop van die film verklap word. Al is die rede vir sy verdwyning verduidelik, is die gevolge vir hierdie belangrike verhoudinge nie verder uitgepak nie.Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today
