Search from various English teachers...
Profile
Hi there! I'm Ivan. A student of the Moscow State Linguistic University, study linguistics. I'm a speaker of 4 languages: Russian (as my native language), English (some people say I'm quite fluent at this one), non-fluent German and Afrikaans (Russians never heard of this language so it's almost impossible to learn it here). Quite interested in learning Germanic languages, such as Afrikaans (which I've been learning since September 2015), Dutch, Swedish or Norwegian Bukmål (Nynorsk would also work). Hallo! Ich bin Iwan. Ich bin Student der Moskau Staatlichen Linguistischen Universität, studiere Sprachwissenschaften. Ich kann 4 Sprachen: Russisch (das meine Muttersprache ist), Englisch (einige Menschen sagen, dass ich ziemlich fließend bin), schwach Deutsch und Afrikaans (Russische Menschen haben nie über diese Sprache gehört, so ist es fast unmöglich es hier zu lernen). Ich interessiere mich fürs Lernen der Germanischen Sprachen, sowie Afrikaans (das ich schon seit September 2015 lerne), Niederländisch, Schwedisch und Norwegisch Bukmål (Nynorsk würde auch gut sein) Haai! Ek is Iwan. Ek is 'n student van die Moscou Taalkundige Staatuniversiteit, ek studeer linguistiek. Ek praat 4 tale: Russies (wat my Moedertaal is), Engels (sommige mense sê wat ek redelik vlot is), swak Duits und Afrikaans (Russiese mense het oor hierdie taal nooit gehoor nie, so dis amper onmogelik om dit hier te leer). Ek is interessiert van tale, besonder van die Germaanse taalgroep, bvrh. Afrikaans (wat ek reeds sedert September 2015 leer), Nederlands, Sweeds en Noorse Bukmål (Nynorsk sou ook goed wees)
Learning
German
Afrikaans
Language Skills
RussianNative
English
Lesson Feedback
Lesson history
 Last monthLast 3 monthsAll time
Completed lessons000
Attendance rate100%100%100%
Teacher reviews
No record
Activities
  • Posted
    Nog weer Die laaste keer toe ek iets hier geskryf het was meer as voor 'n jaar. Ongelukkig, nou het ek amper geen tyd om Afrikaans te leer nie, want ek studeer op Universiteit. Maar die goeie nuus is, dat ek daar Duits studeer, wat baie soortgelyk is, so my grammatika word beter. My woordeskat is nog steeds baie slegt, want ek geen tyd daarvoor nie. Ongelukkig, kan ek amper nie die gesproke taal verstaan nie -- ek het geen geleentheid om die taal te hoor nie. As iemand met my 'n bietjie kan praat, sal dit regtig goed wees.
    February 18, 2018
    1
    0
  • Posted
    My eerste keer. So, hierdie is my eerste keer wander ek skryf 'n groot text byna sonder die Google Translate gebruik. Dit is 'n bietjie moelik vir my omdat ek weet nie veel woorde nie. Ek is uit Rusland so dit is byna onmoontlik 'n Afrikaans spreker hier vind. Ek praat vlot Engels en nie vlot Duits, dit is 'n groot hulp vir my in Afrikaans leer. Ek weet nie wat moek ek skryf hier...
    November 25, 2015
    3
    1