Search from various English teachers...
Russia flagIvan Gryazin
My eerste keer. So, hierdie is my eerste keer wander ek skryf 'n groot text byna sonder die Google Translate gebruik. Dit is 'n bietjie moelik vir my omdat ek weet nie veel woorde nie. Ek is uit Rusland so dit is byna onmoontlik 'n Afrikaans spreker hier vind. Ek praat vlot Engels en nie vlot Duits, dit is 'n groot hulp vir my in Afrikaans leer. Ek weet nie wat moek ek skryf hier...

Corrections · 3

1

My eerste keer.

So, hierdie is my eerste keer dat ek 'n groot text skryf sonder om Google Translate te gebruik. Dit is 'n bietjie moelik vir my omdat ek nie veel woorde weet of ken nie. Ek is uit Rusland so dit is byna onmoontlik om 'n Afrikaanse spreker hier te vind. Ek praat vlot Engels en nie vlot Duits, dit is 'n groot hulp vir my om Afrikaans leer. Ek weet nie wat ek meer hier kan skryf nie ...

0
Very good! Something that caught you a few times is needing to use "te" in the infinitive forms of verbs (e.g. "te vind" instead of just "vind" in your 3rd sentence).

Want to progress faster?

Join this learning community and try out free exercises!

Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!

Start Learning Today