| 上个月 | 最近3个月 | 所有 | |
|---|---|---|---|
| 已完成课时数 | 0 | 0 | 17 |
| 出勤率 | 100% | 100% | 100% |
Woordeskat
Wanneer Toe ek Afrikaans begin studeer het, het ek hoofsaaklik koerante gebruik om my woordeskat uit te brei en te verbeter, maar ek het baie gou opgemerk dat die probleem hiermee was dat jy net woordeskat kry wat verband het hou met baie spesifieke onderwerpe kry. Byvoorbeeld, het ek gevind dat ek baie woorde vir misdaad, politieke sake, ekonomiese sake en sport geleer het, maar dat ek nie gewone diersoorte, bome, en huishoudelike voorwerpe kon benoem nie. Daarna, het ek begin om Afrikaanse fiksie te lees, en nuwe woorde na te slaan en in Anki te sit, en ek moet sê, die verskil is ontsettend merkwaardig - ek het duisende nuwe woorde geleer net in die verlede laaste ses maande, en ek is nou op 'n punt waar ek amper al die woorde verstaan in amper enige soort teks (gedigte, fiksie, nie-fiksie, koerante, meningsartikels/komentaar etc). Ek wens net dat ek hierdie strategie vroër gevolg het!
0 人已投票2016年7月9日1Typhoon
Vandag is Saterdag
Typhoon kom na Taiwan vandag
Ons werk nie vandag nie (Remember double negative: a bit peculiar to Afrikaans)
Die Winkelsentrum is gesluit
Ek het (?missing word) besluit om te sing met my kollegas (i have decided to sing with my colleagues) or Ek het tyd om the sing met my kollegas (I have time to sing with my colleagues)
Ons sing vir agt urebaie goed!!
0 人已投票2016年7月9日0Hallo
Hallo, ek's yaron en ek is van Israel af. Ek is baie stel in Afrikaans belang, (Ek stel baie belang in Afrikaans) en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale, en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier, sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek glad nie hou van katte nie. (Ek hou glad nie van katte nie)Yaron, dit is baie goed!! Ek is baie beindruk!! Behalwe die woord orde is dit foutloos! Goed gedaan!
0 人已投票2016年7月9日2- למה ישראלים מוצאים חן בעיני לדעתי קשה מאוד למבוגרים צעירים בישראל. כאשר רוב האנשים הצעירים בעולם מתחילים את החיים, הולכים לאוניברסוטה, ומתחילים להתפרנס, יש דרישות נוספות על הזמן היקר של ישראלים על ידי הצבא .המשכנתה לקנוי בית גבוה. לדעתי, כל המצוקות האלה ,גורמות להם להיות באופי חזק, והופכות אותם בני אדם שרירים.2015年12月15日20
