Search from various English teachers...
Profile
Learning
Japanese
Spanish
Language Skills
AfrikaansNative
EnglishNative
Zulu
Interests
Gaming
Tech
Travel
Business & Finance
Writing
Lesson Feedback
Lesson history
 Last monthLast 3 monthsAll time
Completed lessons000
Attendance rate100%100%100%
Teacher reviews
No record
Activities
  • Corrected

    My storie :)

    Goeie dag(no comma needed) almal! Ek weet dat die Afrikaanse mense hier op italki baie skaars is, maar in elk geval wou ek iets skryf. Very well done

    Afrikaans is die eerste taal wat ek op my eie studeer het, en ook my gunsteling een! "Hoekom leër jy Afrikaans in Finland?" is 'n vraag wat ek dikwels hoor. Ja, Afrikaans is nie die nommer een taal vir die meeste(Not sure how I feel about the grammar but can be correct if "taal" is added) Finse mense nie, maar ek het altyd van hierdie taal gehou. Ek is baie bly dat ek dit studeer het! Ek het 'n ontsagwekkende(most people won't understand this means awesome, rather use "goeie/onsettende goeie") vriend gemaak, en ons praat altyd Afrikaans met mekaar. Ek kan ook na Afrikaanse musiek luister, en ek moet vir julle sê; die Afrikaanse musiek is baie lekker!

    Ek hoop ek sal genoeg geld kry om Suid-Afrika toe te gaan.. Een dag.. Een dag sal ek dit doen!

    Ek hoop maar ook dat daar iemand is wie kan hierdie teks regmaak! :)) (Sorry I took so long)

    Lekker dag(no comma needed) almal!

     

    Kudos! Very well done overall, most corrections were on grammatical points. 

    0 voted
    May 14, 2015
    1
  • Corrected

    Die man

    Die man is goed. (The man is good)
    Die man is nie goed nie. (The man is no/not good)
    Die man was goed. (The man was good)

    Dit is kwart voor twaalf.

     

    "You only use het + ge- with verbs, when you want to talk about the past!
    Ek speel --> Ek het gespeel." Good advice from Petri

    0 voted
    May 14, 2015
    0
  • Corrected

    Goeie Naand

    My naam is Brooke en ek leer Afrikaans, asook baie ander tale. Ek praat Engels. Ek weet nie wat om te skryf nie. Ek behoef onderwerp. Ek het 'n behoefte aan 'n stortbad. Maar ek skryf. Ek wil 'n lang brief skryf, sodat dit is die moeite werd is. Ek weet nie wat om te skryf nie. So...goeie nag. Dankie.

     

    Green = Corrections

    Yellow = Not sure what you meant

    Blue = Not sure how you wanted to relate to the stortbad(showertub)

     

    Well done!

    0 voted
    May 14, 2015
    0
  • Corrected

    Aanhaling van die dag

    Elke pot het sy deksel. Elke foto het 'n raam. Elke sprokie het een of ander tyd regtig bestaan.

     

    Goed gedoen!

    0 voted
    May 14, 2015
    0
  • Corrected

    'n Brandweerman het 'n katjie gered

    My eerste les was baie lekker!
    Ek het van 'n verlore katjie gelees en in 'n restaurant bestel.
    Dit sal voortgaan.


    Ek sal aanhou. <<Better choice of words.

     

    Goed gedoen!

    0 voted
    January 22, 2015
    0
  • Corrected

    update

    Ek is hartseer omdat my oupagrootjie gesterf het. Hy was 96 jaar oud. My beste vriend praat ook nie meer met my nie.

     

    My condolences.

     

     

    0 voted
    January 18, 2015
    0
  • Corrected

    'n Self introduksie van Monwabisi Shaun Makhosi

    Ek is Monwabisi Shaun Makhosi van Johannesburg. Ek is negentien jaar oud. Ek het italki besoek want ek wil die Afrikaanse taal leer.

     

    Welkom! Ek is seker jy sal goeie ondersteuning kry hier, ek sal inloer so gereeld as wat ek kan.

    0 voted
    January 13, 2015
    0
  • Corrected

    /Kan jy korrekte gee asseblief?

    Wat is dit in Afrikaans?...

    * that = daardie

    *join = aansluit

    *club = klub

    *netball = netbal

    Baie dankie
    Heather x

     

    Groot plesier :)

    0 voted
    November 24, 2014
    3
  • Corrected

    Oefening

    Hello!

    Ek's Jazmin en ek kom van Kanada af. Ek is besig om Afrikaans te leer. Ek gaan volgende jaar Suid-Afrika toe om tale te leer. My universiteit sal in Engels en Afrikaans wees, so ek wil oefen om beter te raak voor ek gaan. Ek kan amper alles verstaan, maar ek sukkel om myself uit te druk. Ek hou daar van om te lees en skryf. Ek dink daar's nie genoeg Afrikaanse boeke in die wereld nie, so ek wil een dag een skryf. Ek het klaar begin, maar dit gaan 'n bietjie rof haha. Ek's besig om Die GSR ('n boek vir kinders) te lees, maar dit was oorspronklik in Engels geskryf. Ek wil regte Afrikaanse boeke lees wat oorspronklik in Afrikaans geskryf was.

     

    Wel gedaan!

     

    Jy kan "Kringe in 'n Bos" probeer. dit is 'n briljante boek.

     

     

    0 voted
    November 24, 2014
    1
  • Corrected

    Afrikaans

    Hoe gaan dit?
    Ek het geluister na musiek en Afrikaanse boeke gelees, dit help my met my Afrikaans. Ek dink dit help.
    anymore suggestions to what would help me?
    ~Heather

     

    Dit gaan goed dankie. 

     

    I would advise you to try speaking Afrikaans as often as possible, with native speakers if possible.

    0 voted
    November 7, 2014
    1