Search from various English teachers...
Profile
Learning
EnglishNative
Language Skills
AfrikaansNative
Interests
Music
Sports & Fitness
Travel
Lesson Feedback
Lesson history
 Last monthLast 3 monthsAll time
Completed lessons000
Attendance rate100%100%100%
Teacher reviews
No record
Activities
  • Corrected
    Hallo, my vriende en goeiemôre! Ek is Raymart Lipat en ek kom van Bacolod in die Filippyne af. Ek woon tans in Myrtle Beach, in die staat Suid-Carolina in die Verenigde State van Amerika. Ek het hoë funksionerende outisme wat my gestremdheid is. My stokperdjies is om baie vreemde tale te leer, video's op YouTube te kyk en videospeletjies te speel. Ek kan Spaans, Japannees, Esperanto, 'n bietjie Fraans, Duits, en Sweeds praat. Ek geniet Duolingo. Vandag is Sondag 13 Maart 2022 en die tyd is 8.34 (vier en dertig minute oor 8) in die oggend. Die weer is sonnig en die temperatuur is -2 grade. Vir die leer van Japannees neem ek deel aan die Japanese gemeenskap genaamd "NihongoMura" saam met Shota Naruse en op iTalki leer ek saam met Sayuri 'n Japannese Brasiliaanse onderwyser in Tsu, Japan. Ek geniet dit om anime te kyk, na animeliedjies te luister en videospeletjies te speel. Vir my is "Sonic-X" die beste anime videospeltjie. Vir die leer van Esperanto leer ek saam met Damon Lord my primêre instrukteur van Wallis. Wanneer Damon nie beskikbaar is nie leer ek Esperanto saam met Alexandra van Paraguay, Luis van Colombia, en Vyacheslav van Rusland. Esperanto is die beste brugtaal om verskeie tale vinnig aan te leer. Nou neem ek deel aan die taaluitdaging vanaf 15 Februarie tot 31 Maart. My eerste Afrikaanse les op iTalki was in 5.00 in die oggend op 13 Maart met Karabo in Johannesburg Suid-Afrika. Ek vind afrikaans na my eie opinie baie makliker en meer interessant. Ek verstaan ook 'n bietjie Hollands wat soortgelyk aan Afrikaans is. My niggie en nefie kan Hollands praat want hulle woon in 'n kleiner dorp, Friesland in Nederland. Dit is my skryf in Afrikaans. Het julle einge vrae vir my?
    0 voted
    March 13, 2022
    0