Die dieretuin
Eergister was ek na die dieretuin met my vrinde gewees. Dit was baie bewolk eergister, maar dit nie gereen het nie. My vrinde waarmee het ek na die dieretuin gegaan leer met my sielkunde. My gunsteling dier in die dieretuin was die zebra.
Search from various English teachers...
Corrections · 2
1
Die dieretuin
Ek het eergister saam met my vriende na die dieretuin toe gegaan: The original sentence wasn't wrong but sounded a bit unnatural. I corrected the spelling of vriende.Dit was baie bewolk eergister, maar dit het nie gereën het nie: "Eergister" is unnecessary since you used it in the previous sentence. You need to add "het" since you are using the past tense. You also need a deelteken (diaeresis) on the second e of reën.
My vriende waarmee het ek na die dieretuin toe gegaan het, studeer saam met my sielkunde: Leer means to learn or study (for a test or exam, while studeer means to study (at a university).
My gunstelingdier in die dieretuin was die sebra: When gunsteling is followed by a noun, they are written as one word. Zebra is written with an s in Afrikaans.
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today
