Ek hou van Afrikaans :)
Ahh, 'n ander inskrywing. Ek geniet Afrikaans leer, dit is 'n regtig mooi taal, en a prettige verskil van Engels. My gunstelling woorde is waarskynlik "meisie", want dit klink lekker, en "swangerskap", want dit sit 'n vreemde prente in my gedagte. Ek het onlangse terug in Townsville opdaag, waar my familie bly. Ek is baie gelukkige om hulle weer te sien. Môre, ek sal 'n trivia nag bywoon met 'n egpaar van my vriende. Ek hoop dat ons wen.
Search from various English teachers...
Corrections · 6
0
Ek hou van Afrikaans :)
Ahh, 'n ander (nuwe) inskrywing. Ek geniet dit om Afrikaans te leer. Dit is regtig 'n mooi taal en 'n prettige verskil van Engels. My gunstelling woorde is waarskynlik "meisie", want dit klink lekker en "swangerskap", want dit sit 'n vreemde prente (of: 'n vreemde prent/ vreemde prente) in my gedagtes. Ek het onlangse terug gegaan na Townsville toe, waar my familie bly. Ek is baie gelukkig (bly) om hulle weer te gesien het (of: Ek was baie bly/ gelukkig om hulle weer te sien). Môre, sal ek 'n trivia-nag (of: vasvra-aand) bywoon met 'n egpaar van my vriende. Ek hoop dat ons sal wen.Corrections
Suggestions
Hi, Jackson
Ek't sommer opgewonde geraak toe ek sien iemand het weer iets geskryf! Die inskrywing is goed ;) Geluk!
0
Ek hou van Afrikaans :)
Ahh, 'n ander inskrywing. Ek geniet dit om Afrikaans te leer, dit is regtig 'n mooi taal, en met 'n(with a) prettige verskil van Engels. My gunstelling woorde is (waarskynlik - means maybe and can be left out) "meisie", want dit klink lekker, en "swangerskap", want dit sit ('n) vreemde prente in my gedagtes(gedagte is singular, thus one thought) . Ek het onlangse terug in Townsville opdaag, waar my familie bly, besoek. Ek is baie gelukkige (gelukkig can mean lucky a better word choice may be 'bly', meaning glad or happy to) om hulle weer te sien. Môre, ek sal woon ek 'n "trivia" (I keep the word trivia and use it in quotes as it is very much the local way of speaking) nag aand by bywoon met 'n egpaar (it is acceptable just say "met van my vriende")van my vriende. Ek hoop dat ons wen.0
Ek hou van Afrikaans :)
Ahh, nog 'n (another) inskrywing. Ek geniet dit om Afrikaans te leer, dit is regtig 'n mooi taal, en a prettige verskil van Engels. My gunstelling woorde is waarskynlik "meisie", want dit klink lekker, en "swangerskap", want dit sit 'n vreemde prent in my gedagtes. Ek het onlangs weer (again) in Townsville aangekom (arrived), waar my familie bly. Ek is baie gelukkig om hulle weer te sien. Môre sal ek 'n trivia aand bywoon met 'n paar (a few. egpaar refers to a married couple) van my vriende. Ek hoop dat ons wen.Ek is so bly dat mense van ander tale ook Afrikaans so geniet, ek stem saam dat dit 'n prettige taal is.
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today
