Search from various English teachers...
Germany flagMarcus
Van Coke-ruimtetuig suksesvol in Vredenburg geland Oudtshoorn Courant, 8 Oktober 2028 Die vanmôre om elfuur vanaf Oudtshoorn gelanseerde ruimtetuig "Van Coke" het vanmiddag sukselvol om eenuur in Vredenburg geland. Vanuit die ruimetuig het sommige minute later die verkenningstuig "Jack Parrow" afregol, wat nou Vredenburg en sy inwoners sou ondersoek. Die landing is in die Oudtshoorn se beheersentrum met groot blydskap geregistreer. Na die binnekoms van die eerste foto's het die wetenskaplikes in die beheersentrum in 'n gejuig uitgebreek. Projekleier Annie Du Plessis: "Eindelik kry ons 'n insig in 'n vreemde en boeiende wêreld! Ons verwag asemberowende navorsingsresultate, die ons 'n volkome nuwe kennis sal verskaf." Ook die musieksterre Francois van Coke en Jack Parrow, wat die projek met elkeen 800 miljoen rand gefinansier het en na wie die tuige genoem is, het met groot tevredenheid gereageer. Hulle wil nou saam 'n album opneem, wat die missie as onderwerp het. Die groot ruimtevaartorganisasies NASA, ESA, CNSA, JAXA en FSA/Roskosmos het gelukgewens. Die South African National Space Agency was nog daarmee besig om Starcraft 4 te speel, maar het ’n belofte gedoen om na die eind van die toernooi formele gelukwensinge te stuur. Vredenburg het kort na die landing angekondig 'n ruimtetuig na Oudtshoorn te send. Die planne is dat 2039 'n ruimgetuig met die naam "Kurt Darren" met 'n verkenningstuig "Karen Zoid" sal start.

Corrections · 5

1

Van Coke-ruimtetuig suksesvol in Vredenburg geland

Oudtshoorn KoerantCourant, 8 Oktober 2028

Die vanmôre om elfuur vanaf Oudtshoorn gelanseerde ruimtetuig "Van Coke" het vanmiddag sukselvol om eenuur in Vredenburg geland. Vanuit die ruimetuig het sommige minute later die verkenningstuig "Jack Parrow" afregol, wat nou Vredenburg en sy inwoners sou ondersoek.

Die "Van Coke" ruimtetuig het vanoggend om elfuur vanaf Oudtshoorn lanseer en het vanmiddag eenuur, suksesvol in Vredenburg geland. 'n Paar minute later het die verkenningstuig "Jack Parrow" uit die ruimetuig gery wat Vredenburg en sy inwoners sal besoek.

Die landing is in die Oudtshoorn se beheersentrum met groot blydskap verwelkomgeregistreer. Na die binneaankoms van die eerste foto's het die wetenskaplikes in die beheersentrum in 'n gejuig uitgebreek. Projekleier Annie Du Plessis: "Eindelik kry ons 'n insig in 'n vreemde en boeiende wêreld! Ons verwag asemberowende navorsingsresultate, die wat ons 'n volkome totale nuwe kennis inligting sal verskaf." Ook die musieksterre Francois van Coke en Jack Parrow, wat die projek met elkeen 800 miljoen rand gefinansier het en na wie die tuige gevernoem is, het met groot tevredenheid gereageer. Hulle wil nou saam 'n album opneem, wat die missie as onderwerp (oder "titel") het. Die groot ruimtevaartorganisasies NASA, ESA, CNSA, JAXA en FSA/Roskosmos het hulle gelukgewens. Die South African National Space Agency was nog daarmee besig om Starcraft 4 te speel, maar het ’n belofte gemaakdoen om na aan die einde van die toernooi formele gelukwensinge te stuur.

Vredenburg het kort na die landing aangekondig om in die toekoms 'n ruimtetuig na Oudtshoorn te stuur send. Die planne is om in dat 2039, 'n ruimgtetuig met die naam "Kurt Darren", tesame met 'n verkenningstuig "Karen Zoid" te stuur. sal start.


0
Ek het reeds nuwe tekste geskryf, maar wil hulle na jou korreksies nog eers hersien.
0
Mach weiter so :0)

Want to progress faster?

Join this learning community and try out free exercises!

Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!

Start Learning Today