寻找适合你的 英语 教师…
Netherlands flagMarko
Waarom ek dit lekker vind om Afrikaans te leer Ek het heeltemal geen bande met Suid-Afrika nie. Ek is ook nie van plan om binnekort die land te besoek nie. Ek weet die meeste van die tyd nie wie die president is nie, en ek moet altyd nadink oor die hoofstad. Maar Suid-Afrika het iets wat geen ander land ter wêreld het nie: hulle het 'n taal wat nie dieselfde is as Nederlands nie, wat selfs (in my ore) heeltemal anders klink as Nederlands, maar wat ons Nederlandssprekendes met 'n bietjie oefening baie goed kan verstaan. (Hulle sê dit werk andersom nie so vinnig nie.) Om Afrikaans te leer laat my voel asof ek 'n verlore familielid gevind het wat al die mense ken wat ek nie ken nie en wat nie een van die mense ken wat ek ken nie.

修改 · 3

1
该内容违反了我们的《社区行为准则》。
1
Ek self is versot op Afrikaans, dis jammer dat die taal so gemeng word deesdae (ek self is skuldig daaraan).
0
Afrikaans is my trots en dit maak my hart warm om te sien dat hier op Italki die taal nog waardeer word.

想快些进步吗?

加入这个学习社区,来试试免费的练习吧!

Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!

Start Learning Today