United States flag
United Kingdom flag
Search from various English teachers...
Signup/Login
Posts
Ek wil Afrikaans leer Ek woon in Namibiƫ, maar ek praat nie Afrikaans nie. Dikwels gaan ek na die supermark, en iemand probeel met my in Afrikaans praat. Maar ek hulle nie verstaan nie. Ek wil Afrikaans graag leer, sodat ek mense kan verstaan.
January 20, 2019
6
0
00:00
00:00