Ek wil Afrikaans leer
Ek woon in Namibië, maar ek praat nie Afrikaans nie. Dikwels gaan ek na die supermark, en iemand probeel met my in Afrikaans praat. Maar ek hulle nie verstaan nie. Ek wil Afrikaans graag leer, sodat ek mense kan verstaan.
Search from various English teachers...
Corrections · 6
0
Ek wil Afrikaans leer Ek woon in Namibië, maar ek praat nie Afrikaans nie.
Dikwels gaan ek na die supermark, en iemand probeel met my in Afrikaans praat.
Maar ek hulle nie verstaan nie. Ek wil Afrikaans graag leer, sodat ek mense kan
verstaan.
Hallo Flowergirl, I am from Namibia and just became a Afrikaans community tutor on Italki. Please do book a lesson with me so that I can be of help 👩🏫
0
Nie sleg vir 'n nie-Afrikaans sprekende nie. Wel gedaan!!
0
Ek wil Afrikaans leer
Ek woon in Namibië, maar ek praat nie Afrikaans nie. Dikwels gaan ek na die supermark toe en iemand probeer probeel met my in Afrikaans praat. Maar ek kan hulle nie verstaan nie. Ek wil graag Afrikaans graag leer, sodat ek mense kan verstaan.
0
Goeie dag
Ek is 'n Afrikaanse onderwyser op iTalki, as jy nog belangstel daarin om Afrikaans te leer, boek gerus' n klas of twee.
Sal jou met liefde help.
Lekker dag verder
0
Ek wil Afrikaans leer
Ek woon in Namibië, maar ek praat nie Afrikaans nie. Dikwels gaan ek winkel toe, en iemand probeer met my Afrikaans praat, maar ek kan hulle nie verstaan nie. Ek wil Afrikaans graag leer, sodat ek mense kan verstaan.Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today
