Verjaardag
Ek het jou hulp nodig! My baie goed vriend van Suid-Afri
ka -Christiaan - het binnekort sy verjaardag. Ek wil
aan hom 'n poskaart skryf, maar ek benodig hulp.
Dear Christiaan,
Happy Birthday! I hope you will enjoy this special day together with your best friends and of course your family. Again, I wish you and your family all the best and I hope we will see each other very soon again. Enjoy it!
Liewe Christiaan
Gelukkige verjaarsdag! Ek hoop jy geniet dié spesiale dag saam jou beste vriende en natuurlik jou familie. Weereens wens ek jou en jou gesin voorspoed toe en ek hoop dat ons mekaar binnekort weer sal sien. Geniet dit!