Search from various English teachers...
South Africa flagHeather
Najaar Hi almal, Ek is so excited want ek gaan weer na Suid-Afrika toe. My Oupa vir my ma vertel ek kon vir hom en my Ouma kom kuier. Ek is so bly, omdat ek kan my Afrikaans practise en my family sien. Ek kan nie wag nie.

Corrections · 3

1

Ek stem saam met Melissa se nasienwerk. 'n Paar wenke:

Ek is so opgewonde , want ek gaan weer na Suid-Afrika toe.

In Afrikaans kom daar voor "want; maar" 'n komma. Voor "omdat" word 'n komma nie gewoonlik gebruik nie.

My oupa het vir my ma vertel dat ek vir hom en my ouma kan kom kuier. 

"oupa" is met 'n klein letter omdat dit nie as 'n aanspreekvorm hier gebruik is nie. Met ander woorde, as jy gesê het: "Oupa, ek kom vir jou kuier", was dit anders, want nou gebruik jy dit amper as 'n naam. Dieselfde geld vir "ouma".

Knap gedaan!

1
Hi almal,
Ek is so opgewonde want ek gaan weer Suid-Afrika toe. My oupa het vir my ma vertel dat ek vir hom en my ouma kan kom kuier.
Ek is so bly, omdat ek my Afrikaans sal kan oefen en my familie sien. Ek kan nie wag nie.
0
lekker!

Want to progress faster?

Join this learning community and try out free exercises!

Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!

Start Learning Today