Hallo
Hallo, ek's yaron en ek is van Israel af. Ek is baie stel in Afrikaans belang, en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale, en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier, sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek glad nie hou van katte nie.
Search from various English teachers...
Corrections · 5
1
Hallo
Hallo, ek's yaron en ek is van Israel af. Ek is baie stel in Afrikaans belang, (Ek stel baie belang in Afrikaans) en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale, en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier, sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek glad nie hou van katte nie. (Ek hou glad nie van katte nie)Yaron, dit is baie goed!! Ek is baie beindruk!! Behalwe die woord orde is dit foutloos! Goed gedaan!
0
Hallo
Hallo, ek's Yaron en ek kom van Israel af. Ek stel baie belang in Afrikaans en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier. Sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek hou glad nie van katte nie.Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today
