Search from various English teachers...
South Africa flagBrett
Hallo almal Hallo almal, my naam is Brett en ek woon in Niue-Seeland. My gesin kom oorspronklik van Suid-Afrika af, maar ek het hier in NZ grootgeword. Al het ek 'n bietjie Afrikaans begin studeer toe ek 'n tiener was, is dit net nou dat ek 30 is dat ek probeer my vaardighede verbeter. Ek voer gespreke met 'n vriendin van my Ma, maar ek het ook besluit om hier 'n bietjie te skryf, sodat ek kan my skryf-kennis ook oefen. Ek werk by 'n laboratorie in die administrasie afdeling, en ek gebruik die geld om myself te ondersteun terwyl ek studeer vir 'n PhD in die taalkunde. Want ek het die taalkunde gestudeer, het ek 'n bietjie kennis van verskeie tale, want my doel vir die volgende twaalf maande is om op twee te fokus (Afrikaans en Frans), en verbeter hulle tot die punt waar ek kan ten minste 'n B1 sertifikasie kry. Ek luister amper elke dag na potgooie van RSG, en ek kan die meerderheid verstaan, maar ek sukkel nog 'n bietjie om te praat, en ek raak baie deurmekaar met die idiome in films en televisie-reekse.

Corrections · 3

0

Dit was a baie goeie skryf stuk! Idiome kan tyd vat, want hulle maak nie altyd sin nie, daar was net een of twee klyn sintakse wat jy kon verbter, maar anders was die stuk baie goed geskryf.


Want Omdat ek het die taalkunde gestudeer het, het ek 'n bietjie kennis van verskeie tale, want. My doel vir die volgende twaalf maande is om op twee tale te fokus (Afrikaans en Frans)  en die tale te verbeter hulle (hulle is used for people not things) tot die punt waar ek kan ten minste 'n B1 sertifikasie kan kry.

Want to progress faster?

Join this learning community and try out free exercises!

Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!

Start Learning Today