Die weer
Die weer vandaag is baie goed. Dit is circa 20 graad.
Ek wil in middestad drentel. Daarna sal ek ete ankoop gaan.
Môre is asook warm, maar gaan ek nêrens heen, want ek gaan my eksamen gereedmaak.
Search from various English teachers...
Corrections · 1
0
Die weer
Die weer vandag is baie goed. Dit is 20 grade celsius.
Ek wil in die middestad gaan drentel. Daarna sal ek ete gaan koop.
Môre is ook warm, maar ek gaan nêrens heen nie, want ek gaan vir my eksamen gereed maak.
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today
