Search from various English teachers...
[Deleted]
Soveel het gebeur en 'n interessante besluit Niemand het op die oomblik 'n normaal lewe nie. Die inperking het my baie mal geraak, maar ek weet dit is die feit en niemand kan enkel die situasie verander nie. Daarom het ek baie dinge beplan om my lewe vol te maak. Daar is baie wat in my lewe tydens hierdie tydperk gebeur het. Eerstens, ek het nou-nou 'n moontlike verhouding eindig. Dit was hartseer. Op die begin van die jaar het ons baie goed met mekaar gesels en uitgegaan en het baie planne saam gemaak. Maar niks is gedoen weens die virus nie. En bietjie op bietjie het ons verder geword en nou het sy vir my gese dat sy ander planne het vir haar toekoms en dis beter dat ons "vriende" bly. Ek het gedog ek uiteintlik "die een" gevind het want sy hou ook van my. God sou weet wat kon gebeur het as daar geen virus gewees was nie... Dit is hartseer en ek het soveel wat in my gedagtes ronddraai. Weet nie wat om te doen nie. Alles het te dadelik gebeur en om eerlik te wees, is ek nie bereid daarvoor nie. Sy is my vriendin, maar ons weet altwee ons is meer as dit en dit is die einde van alles. Ek dink ek sal 'n paar weke selfs maande nodig het om uit hierdie mess te kom. Ek het altyd 'n interessante idee. Ek hou altyd van die Switserduits taal. En ek is nuuskierig of dit moontlik is om dit te leer, noudat daar geen grammatika boeke beskikbaar is nie. So ek wil 'n bietjie probeer leer. Hopelik dat ek die treurige dinge vergeet wat gebeur het. Ag dit is die slegste paar dae van my lewe hier... kan dit nie verdra nie...

Corrections · 6

1
Soveel het gebeur en 'n interessante besluit is geneem

Niemand het op die oomblik 'n normaal normale lewe nie. Die inperking het my baie mal gemaak geraak, maar ek weet dit is die 'n feit en niemand kan 'n enkele ding aan die situasie verander nie. Daarom het ek baie dinge beplan om my lewe tyd mee vol te maak.

Daar is baie wat in my lewe tydens hierdie tydperk gebeur het. Eerstens, ek het vroeër nou-nou 'n moontlike verhouding beëindig eindig. Dit was hartseer. In Op die begin van die jaar het ons baie goed met mekaar gesels, en uitgegaan en het ons baie planne saam gemaak. Maar niks is gedoen weens die virus nie. En Bietjie-vir-biertjie bietjie op bietjie het ons verder gedryf van mekaar geword en nou het sy vir my gesê gese dat sy ander planne het vir haar toekoms en dis beter dat ons "vriende" bly. Ek het gedog dat ek uiteintlik "die een" gevind het want sy hou ook van my. God alleen sou weet wat kon gebeur het as daar geen virus gewees was nie...

Dit is hartseer en ek het soveel wat in my gedagtes ronddraai. W, ek weet nie wat om te doen nie. Alles het te skielik dadelik gebeur en om eerlik te wees, is ek nie bereid daarvoor nie. Sy is my vriendin, maar ons weet altwee ons is méér meer as dit en díe dit is die einde van alles. Ek dink ek sal 'n paar weke, of selfs maande nodig hê het om uit hierdie gemors mess te kom.

Ek het altyd 'n interessante idees. Ek hou nog altyd van die Switserse Duits Switserduits taal en. En ek is nuuskierig of dit moontlik is om dit te leer, noudat daar geen grammatika boeke beskikbaar is nie. So ek wil 'n bietjie probeer leer. Hopelik só dat ek die treurige dinge vergeet wat gebeur het.

Ag dit is die slegste paar dae van my lewe hier... kan dit nie verdra nie...
0
Wow, ek is beïndruk met jou Afrikaans. Wel gedaan!!
0
Ja natuurlik! Dit sal 'n plesier wees.
0
Fredrik, ek is jammer om hieroor te hoor. Laat my weet of jy 'n bietjie Afrikaans op Skype wil gesels. Dit sou goed wees om saam met 'n ander leerder te praat.

Want to progress faster?

Join this learning community and try out free exercises!

Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!

Start Learning Today