Waarom ek dit lekker vind om Afrikaans te leer
Ek het heeltemal geen bande met Suid-Afrika nie. Ek is ook nie van plan om binnekort die land te besoek nie. Ek weet die meeste van die tyd nie wie die president is nie, en ek moet altyd nadink oor die hoofstad.
Maar Suid-Afrika het iets wat geen ander land ter wêreld het nie: hulle het 'n taal wat nie dieselfde is as Nederlands nie, wat selfs (in my ore) heeltemal anders klink as Nederlands, maar wat ons Nederlandssprekendes met 'n bietjie oefening baie goed kan verstaan. (Hulle sê dit werk andersom nie so vinnig nie.)
Om Afrikaans te leer laat my voel asof ek 'n verlore familielid gevind het wat al die mense ken wat ek nie ken nie en wat nie een van die mense ken wat ek ken nie.
Search from various English teachers...
Corrections · 3
1
This content violates our Community Guidelines.
1
Ek self is versot op Afrikaans, dis jammer dat die taal so gemeng word deesdae (ek self is skuldig daaraan).
0
Afrikaans is my trots en dit maak my hart warm om te sien dat hier op Italki die taal nog waardeer word.
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today
