Ek Leer Afrikaans
Hallo! My naam is Jessica en ek kom van Amerika. Ek bly in Houston. Ek leer Afrikaans en ek is 'a beginner. Ek wil afrikaans leer, want dit is interessant en ek wil na Suid-Afrika gaan. Ek is 'a onderwyseres en my man is 'n loodgieter. Ons het drie kinders.
Search from various English teachers...
Corrections · 1
0
Ek leer Afrikaans
Hallo! My naam is/Ek is Jessica en (ek) kom van Amerika. Ek woon in Houston. Ek leer Afrikaans en ek is 'n beginner. Ek wil Afrikaans leer, want dit is interessant/[...] dit is 'n interessante taal en ek wil na Suid-Afrika gaan. Ek is 'n onderwyser en my man is 'n loodgieter. Ons het drie kinders.
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today
