Search from various English teachers...
South Africa flagHeather
notas Hallo Almal, Vandag was ek by die werk, dit was 'n bietjie boring want al wat ek het gedoen was sit infomation op die rekenaar. Maar, ek baie koffie gehad, so it was goed haha. Ek weet nie meer wat ek skryf nie.

Corrections · 1

1

notas

Hallo Almal,

Vandag was ek by die werk, dit was 'n bietjie boring want al wat ek het gedoen was sit infomation op die rekenaar.
Maar, ek baie koffie gehad, so it was goed haha.
Ek weet nie meer wat ek skryf nie.


Hallo Almal,


Vandag was ek by die werk. Dit was 'n bietjie boring(Engels) vervelig, want al wat ek gedoen het was om  informasie op die rekenaar te sit. (alternatiewelik: om informasie in die rekenaar in te voer)
Maar, ek het baie koffie gehad, so dit was goed. haha.
Ek weet nie meer wat ek skryf nie.

Want to progress faster?

Join this learning community and try out free exercises!

Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!

Start Learning Today