7de laan 2
Ek nog elke dag 7de laan kyk. Die verhaale altyd is belaglik. "Soos wat?" jy mag vra.
Hierdie jaar is daar 'n tienderjarige transvestiet. Hy is 'n dakloos seun wat kom by 7de laan om sy maatjie te sien. Hy met 'n winkelbestuurder ontmoet. Hy is baie gelukkig want sy hom 'n pos gee. Maar sy het ń klap van die windmeul weg hê. Sy was baie mooi, maar nou sy is lelike want sy 'n groot merk op haar gesig het. Sy hom vra soos 'n meisie kostumeer. Hy wil nie, maar he meer wil sy pos!
En so was Emily gebore. Ek sal oor haar waagstuk praat volgende tyd!
Search from various English teachers...
Corrections · 3
0
7de laan 2
Ek kyk nog elke dag 7de laan kyk. Die verhale is altyd is belaglik. "Soos wat?" jy mag jy vra.Hierdie jaar is daar 'n tienderjarige transvestiet. Hy is 'n daklose seun wat kom by na 7de laan toe kom om sy maatjie te sien. Hy ontmoet met 'n winkelbestuurder ontmoet. Hy is baie gelukkig want sy gee vir hom 'n pos gee. Maar sy het 'n klap van die windmeul weg hê. Sy was eens baie mooi, maar nou is sy lelik want sy het 'n groot merk op haar gesig het. Sy hom vra hom om soos 'n meisie aan te trek kostumeer. Hy wil nie, maar he meer wil wil tog sy pos behou!
En so was Emily gebore. Ek sal oor haar waagstuk praat volgende keer tyd!
0
Baie mooi geskryf! Dis net jou woordorde wat meestal verkeerd is. Hou aan skryf!
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today
