Search from various English teachers...
Croatia flagDomagoj Marjanović
Dit is bitter koud! Hi almal! Ek hoop dat julle is goed! Herfs kom stadig in Oostenryk. Vandag die weer was nie goed nie. Dit was swaar reën en dit was bitter koud. Ek hoop die weer sal verbeter.

Corrections · 1

1

Dit is bitter koud!

Hi almal!

Ek hoop dat dit goed gaan met julle! Herfs kom stadig in Oostenryk. Vandag was die weer nie goed nie. Daar was swaar reën en dit was bitter koud. Ek hoop die weer sal verbeter.

Want to progress faster?

Join this learning community and try out free exercises!

Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!

Start Learning Today