Anyone knowing Zulu, Banto or Koisan languages
This is not written in Afrikaans the website didn't gave me the option of saying this is in English. Anyway... UNISA University of South Africa wants me to learn an African language ( sub Sahara) Southern Banto or Koisan, I must choose one, IsiZulu, isiNdebele, isiXhosa and Swazi / seSwati, people say they are easier they have a simpler sentence structure, then you also get SeTwanna, seSutho, Northern Sutho, I herd they are more difficult, and Nama, Damera, Khoekhoegowab is even more difficult, those who have knowledge about Banto and Koisan languages do you agree that IsiZulu is the easiest of them all? Thonga and Venda is also an option? I know some basic words and phrases in Zulu and Osivambo but I am asking wich one is least complex
Search from various English teachers...
Corrections · 3
0
In die vreistaat waar meeste mense sutho praat, meeste van hulle ken Zulu as 'n 2de of 3de taal oordat meeste local TV is in Zulu en so iets maar Zulu het klein relasie met Sotho, maar ja laasjaar het ek Nederlands as 'n foreign language gehaad dit was baie maklik ek het 90% vir elke toets gekry, basies was die handboek net vol prentjies van alledaagse goed, en dan is die woord onder aan in Engels, Nederlands en Nederlands fonetiese geskryf , dan in die toets gee hulle mens net soos bv 'n prentjie ander 'n hond of kat of kers ensovoorts en ons moet onder aan skryf in Nederlands wat dit is, maar ja dit was baie maklik en ek het 90% vir elke toets gekry, nou die jaar toe se hulle nee ek moet 'n sub Sahara ( suider Afrika) taal vat. So ja my nuwe semester begin in Julie, ek sal maar sien hoe gaan dit net Zulu
0
Ja, in Zimbabwe praat slegs die mense van die Matabele tribe in die weste van die land Ndebele wat basies persies die selfde as Zulu is, die regering dit net 'n ander naam gegee, maar in die ooste van Zimbabwe waar die Shona en Shangaan bly verstaan niemand Zulu nie, behalwe in Harare waar baie mense al uit die matebele provinsies al uitgebeweeg het na die stede weens werks geleenthede dal mens ook Ndebele in Zimbabwe hoor, ja en slegs 33% van swart Suid-Afrikaners kan skoon Zulu verstaan die ander verstaan Zulu omdat dit baie naby aan hulle huistaal is en dan is daar nog 3 dialekte van Zulu ook die in Natal , Mpumalanga en Gauteng, maar hulle kan mekaar se dialekte verstaan, ek het in Kimberley gebly toe wou ek vir hulle in Zulu paar sinne praat toe verstaan hulle niks, in Noordwes verstaan hulle ook niks Zulu nie, in Limpopo praat hulle Ndebele en Venda en Tsonga wat soos Zulu is daar verstaan hulle, ook in die ooskaap en Weskaap waar hulle Xhosa praat wat baie soos Zulu is verstaan hulle ook Zulu, maar Noordkaap en Noordwes is meestal Tswana en Nama, hulle verstaan nie 'n dooie woord nie haha, maar ja dankie vir jou inligting ek dink ek gaan maar Zulu leer blykbaar is dit die minste kompleks taal, die ander het baie moeilik tye en verbuigings van hulle week woorde en so voorts
0
Do Zulu, almost every black South African can understand you. You would also be able to go to Zimbabwe and understand half of all the people there.
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today
