Die Spook van Uniondale
Gister, het ek die film "Die Spook van Uniondale" op ShowMax/KykNet gekyk. Dit het nie goeie terugvoer gehad nie (op IMDB ens.), maar ek moet erken dat ek het dit geniet. Ek weet nie as die uitdrukking 'werk' in Afrikaans nie, maar ek dink jy kan die film as 'bitter-soet' beskryf. Dit het gegaan oor 'n ou wie se motor breek langs die pad êrens in die Karoo, en wie moet dan gaan hulp soek in die naaste dorpie. Terwyl hy wag dat sy motor reggemaak word, gaan praat hy met die bestuurder van die plaaslike kroeg. Onmiddelik, is dit duidelik vir die gehoor dat iets nie reg is nie, in die sin dat die klêre van baie van die kliente vreemd is, maar die hoofkarakter lyk nie asof hy enigiets opmerk nie. Inelkgeval, die bestuurder van die kroeg vertel hom dan van 'n pas getroude partjie viertig jaar gelede, wie is in 'n ernstige motorongeluk betrokke, waarin die vrou sterf. Vir baie jare nà hierdie ongeluk, is daar vreemde berigte van 'n vrou in 'n huweliksrok wie verskyn langs die pad en soek 'n manier om in die naaste te dorp te kom. Toe mense haar oplaai, verdwyn sy sommer. Uiteindelik, met die hulp van 'n ander gees, aanvaar sy dat sy dood is, en sy gaan kyk na haar man, wie is nou in 'n verhouding met haar sussie. Op die ou eind, aanvaar sy dat hy gelukkig is, en sy aanbeweeg, want sy weet dat sy hom weer sal sien. Net as die hoofkarakter voorberei om die dorp te verlaat, verander sy hotelkamer skielik - dit is vol spinnerakke en stof, en daar is geen spoor van die eksentriese ou vrou wie het die plek bestuur nie. Toe hy na die kroeg loop, is dit ook leeg, en dis duidelik dat niemand het dit in vele jare besoek nie - hy besef dan dat baie van die mense in die dorp met wie hy gepraat het is geeste, wie het besluit vir die een of die ander rede om nie aan te beweeg nie.
Search from various English teachers...
Corrections · 3
0
Die Spook van Uniondale
Gister, het ek die film "Die Spook van Uniondale" op ShowMax/KykNet gekyk. Dit het nie goeie terugvoer gehad nie (op IMDB ens.), maar ek moet erken dat ek het dit geniet het. Ek weet nie as of die uitdrukking 'werk' in Afrikaans werk nie, maar ek dink jy kan die film as 'bitter-soet' beskryf. Dit het gegaan oor 'n ou wie se motor breek langs die pad êrens in die Karoo gebreek het, en wie moet dan toe gaan hulp soek het in die naaste dorpie. Terwyl hy wag dat sy motor reg gemaak word, gaan praat hy met die bestuurder van die plaaslike kroeg. Onmiddelik, is dit duidelik vir die gehoor dat iets nie reg is nie, in die sin dat die klêre van baie van die kliente se klere vreemd is, maar die hoofkarakter lyk nie asof hy enigiets opmerk nie. Inelkgeval, die bestuurder van die kroeg vertel hom dan van 'n pas getroude partjie vieertig jaar gelede, wie is in 'n ernstige motorongeluk betrokke was, waarin die vrou sterf. Vir baie jare nà hierdie ongeluk, is was daar vreemde berigte van 'n vrou in 'n huweliksrok trourok wie verskyn wat langs die pad verskyn, en soek 'n manier om in die naaste te dorp te kom. Toe mense haar oplaai, verdwyn sy sommer. Uiteindelik, met die hulp van 'n ander gees, aanvaar sy dat sy dood is, en sy gaan kyk na soek vir haar man, wie is wat nou in 'n verhouding met haar sussie is. Op die ou eind, aanvaar sy dat hy gelukkig is, en sy aanbeweeg aan, want sy weet dat sy hom weer sal sien. Net as die hoofkarakter voorberei om die dorp te verlaat, verander sy hotelkamer skielik - dit is vol spinnerakke en stof, en daar is geen spoor van die eksentriese ou vrou wie het die plek bestuur het nie. Toe hy na die kroeg loop, is dit ook leeg, en dis duidelik dat niemand het dit in vele jare besoek het nie - hy besef dan dat baie van die mense in die dorp met wie hy gepraat het is geeste, wie het besluit het vir die een of die ander rede om nie aan te beweeg nie.Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today
