Search from various English teachers...
Netherlands flagSegia
Afrikaans is 'n baie rare taal! Ek moet my Afrikaans 'n bietjie oefen voor ek in Oktober na Suid-Afrika toegaan. Dit is een baie rare taal, seker vir 'n Nederlander. Ek ontwikkel saam met 'n vriend die webwerf van die toneelstuk, en ons help met die tegniek. Die webwerf is al amper klaar en gaan binnekort live.

Corrections · 4

0

Afrikaans is 'n baie rare taal!

Ek moet my Afrikaans 'n bietjie oefen voor ek in Oktober na Suid-Afrika toe gaan. Dit is een baie rare taal, seker vir 'n Nederlander.

Ek ontwikkel saam met 'n vriend die webwerf van die toneelstuk, en ons help met die tegniek. Die webwerf is al amper klaar en gaan binnekort live.

"toe gaan" is twee woorde
0
Die URL is www.nieswartniewitnie.nl ;-)
0
Hi Segia, Jou Afrikaans is redelik puik! Sal graag die webwerf wil sien as jul klaar is. Groete

Want to progress faster?

Join this learning community and try out free exercises!

Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!

Start Learning Today