Aanbiendings
Goeie naand!
My naam is Mira, aangename kennis.
Ek nie praat nie Afrikaans, maar ek wil leer en praat dit goed.
Ek sal dit doen, omdat ek dink Afrikaans is pragtig!
Search from various English teachers...
Corrections · 2
0
Goeie naand! My naam is Mira, aangename kennis. Ek kan nog nie goed praat nie (of ek leer nog Afrikaans)maar ek wil graag verbeter . Ek wil dit graag doen, omdat ek dink Afrikaans is n pragtige taal!
0
Goeie naand!
My naam is Mira, aangename kennis. Ek praat nie Afrikaans nie(OR: Ek is nie Afrikaans sprekend nie) maar ek wil graag leer en goed praat.
Ek sal dit doen want ek dink Afrikaans is pragtig!
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!
Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!
Start Learning Today
