Search from various English teachers...
South Africa flagHeather
Nieu Seeland Hi almal, So vandag is ek by Nieu Seeland. Dit is so baie mooi en gisteraand het ek my eerste afrikaanse gesels met 'n native speaker. Dit was 'n vreemde maar sy het vir my gesê dat my afrikaans was baie goed vir iemand wat self geleer. So my nuwe kerk is ongeloflik, die mense was so welcoming and lekker, almal was ook bair snaarks.

Corrections · 2

2
Nieu Seeland

Hi almal,

So vandag is ek in Nieu Seeland. Dit is so baie mooi en gisteraand het ek my eerste Afrikaanse gesprek met 'n moedertaalspreker. Dit was 'n vreemdeling maar sy het vir my gesê dat my Afrikaans baie goed was vir iemand wat self geleer het.

So my nuwe kerk is ongelooflik, die mense was so verwelkomend and lekker, almal was ook baie snaaks.

Good job on your writing! :)

Want to progress faster?

Join this learning community and try out free exercises!

Don’t miss out on the opportunity to learn a language from the comfort of your own home. Browse our selection of experienced language tutors and enroll in your first lesson now!

Start Learning Today